Deuteronomium 28:65 Afrikaans 1983 (AFR83)

Onder daardie nasies sal jy nie vrede vind nie, nie eers 'n rusplek vir jou voete nie. Die Here sal jou daar 'n hart vol angs gee, oë wat ingee, 'n lewe wat wegkwyn.

Deuteronomium 28

Deuteronomium 28:63-66