Deuteronomium 28:61 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Here sal ook al die siektes en rampe wat nie in hierdie wetboek genoem is nie, oor jou laat kom totdat Hy jou uitgeroei het.

Deuteronomium 28

Deuteronomium 28:60-68