Deuteronomium 28:55 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy sal vir nie een van hulle die vleis van sy eie kinders gee wat hy eet nie, want dan hou hy niks vir homself oor nie. Dit is wat sal gebeur wanneer jou vyand jou beleër en jou laat swaarkry in al jou stede.

Deuteronomium 28

Deuteronomium 28:47-60