Deuteronomium 28:53 Afrikaans 1983 (AFR83)

Wanneer jou vyand jou beleër en jou laat swaarkry, sal jy die vleis van jou eie kinders eet, jou seuns en dogters wat deur die Here jou God aan jou gegee is.

Deuteronomium 28

Deuteronomium 28:49-54