Deuteronomium 28:37 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daar sal jy wees tot 'n spot en 'n skimp onder al die volke na wie toe die Here jou sal bring, iets waarvoor hulle sal skrik.

Deuteronomium 28

Deuteronomium 28:31-42