Deuteronomium 28:27 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Here sal jou tref met die swere van Egipte, met bloedvinte, uitslag en jeuksiektes, waarvan jy nie genees sal kan word nie.

Deuteronomium 28

Deuteronomium 28:22-37