Deuteronomium 28:25 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Die Here sal jou laat vlug vir jou vyande. Uit een rigting sal jy teen hulle opruk, maar in talle rigtings sal jy voor hulle uit vlug. Jy sal bewe vir al die koninkryke van die aarde.

Deuteronomium 28

Deuteronomium 28:20-31