Deuteronomium 28:20 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Die Here sal die vloek oor jou stuur, verwarring en terugslae in alles wat jy aanpak en doen, totdat Hy jou uitgeroei het en jou skielike ondergang bewerk het oor al die verkeerde dinge wat jy gedoen het deurdat jy Hom verlaat het.

Deuteronomium 28

Deuteronomium 28:19-28