Deuteronomium 28:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

“As jy goed luister na die Here jou God en jy gehoorsaam al sy gebooie wat ek jou vandag gee, en jy lewe daarvolgens, sal die Here jou God jou oor al die nasies van die aarde stel.

Deuteronomium 28

Deuteronomium 28:1-9