Deuteronomium 27:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jy moet die altaar vir die Here jou God bou van onbewerkte klip en daarop moet jy jou brandoffers aan die Here jou God offer.

Deuteronomium 27

Deuteronomium 27:1-8