Deuteronomium 27:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Daar rus 'n vloek op elkeen wat 'n afgodsbeeld uitsny of giet en dit in die geheim êrens neersit om te vereer. Die Here het 'n afsku daarvan. Dit is mensewerk.“Dan moet die hele volk antwoord: ‘Amen!’

Deuteronomium 27

Deuteronomium 27:5-22