Deuteronomium 27:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Wanneer julle deur die Jordaanrivier getrek het, moet die volgende stamme op Gerisimberg gaan staan: Simeon, Levi, Juda, Issaskar, Josef en Benjamin. Hulle moet die volk seën.

Deuteronomium 27

Deuteronomium 27:6-13