Deuteronomium 26:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jy het vandag verklaar dat die Here jou God is, en dat jy volgens sy wil sal lewe, dat jy sy voorskrifte en gebooie en bepalings sal gehoorsaam en dat jy na Hom sal luister.

Deuteronomium 26

Deuteronomium 26:10-19