Deuteronomium 25:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

moet sy skoonsuster na hom toe kom en in die teenwoordigheid van die stadsleiers moet sy sy skoen uittrek en hom in die gesig spoeg en vir hom sê: ‘So sal dit gaan met die man wat nie vir sy broer 'n huis, 'n nageslag, wil bou nie.’

Deuteronomium 25

Deuteronomium 25:3-17