Deuteronomium 24:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Jy moet versigtig wees as melaatsheid jou tref. Jy moet versigtig wees en presies doen wat die Levitiese priesters jou voorhou. Ek het hulle alles beveel, en jy moet versigtig wees en dit doen.

Deuteronomium 24

Deuteronomium 24:1-14