Deuteronomium 24:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Jy moet onthou dat jy in Egipte 'n slaaf was, en dat die Here jou God jou daaruit bevry het. Daarom beveel ek jou om al hierdie dinge te doen.

Deuteronomium 24

Deuteronomium 24:17-22