Deuteronomium 24:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jy moet die pand teruggee wanneer die son ondergaan sodat hy onder sy kledingstuk kan slaap. Dan sal hy jou seën, en die Here jou God sal jou optrede goedvind.

Deuteronomium 24

Deuteronomium 24:9-20