Deuteronomium 23:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die slaaf mag by jou woon in een van jou stede wat hy kies, waar dit hom pas. Jy mag hom nie laat swaarkry nie.

Deuteronomium 23

Deuteronomium 23:8-21