Deuteronomium 23:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Here jou God gaan saam met jou in jou kamp om jou te bevry deur jou vyande in jou mag oor te gee, en daarom moet jou kamp rein wees. As die Here iets onbetaamliks by jou sien, sal Hy jou verlaat.”

Deuteronomium 23

Deuteronomium 23:5-23