Deuteronomium 22:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jy mag nie onverskillig staan teenoor 'n donkie of 'n bees van jou volksgenoot as jy dit sien val nie. Jy moet hom die dier help optel.

Deuteronomium 22

Deuteronomium 22:3-13