Deuteronomium 22:24 Afrikaans 1983 (AFR83)

moet jy altwee na die stadspoort toe uitbring en met klippe doodgooi. Hulle moet sterf: die meisie omdat sy nie in die stad om hulp geroep het nie en die man omdat hy die verloofde van sy volksgenoot onteer het. So moet jy hierdie soort kwaad tussen julle uitroei.

Deuteronomium 22

Deuteronomium 22:14-30