Deuteronomium 21:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Here, U wat vir Israel verlos het, spreek tog u volk vry en moenie dat die skuld van bloed wat onskuldig vergiet is, op u volk Israel bly nie.’ Dan sal hulle vry wees van die skuld vir die dood van die man.

Deuteronomium 21

Deuteronomium 21:5-10