Deuteronomium 21:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die man moet die seun van die vrou van wie hy nie hou nie, as oudste erken deur aan hom 'n dubbele deel van alles te gee. Hy is die eersteling van die man se manlike krag, en die reg van die eersteling kom hom toe.

Deuteronomium 21

Deuteronomium 21:11-23