Deuteronomium 21:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Wanneer iemand wat om die lewe gebring is, gekry word waar hy in die veld lê in die land wat die Here jou God aan jou as besitting sal gee, en niemand weet wie hom doodgemaak het nie,

Deuteronomium 21

Deuteronomium 21:1-2