Deuteronomium 20:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Wie het verloof geraak maar is nog nie getroud nie? Hy moet teruggaan huis toe sodat hy nie in die oorlog omkom en 'n ander met sy verloofde trou nie.’

Deuteronomium 20

Deuteronomium 20:1-12