Deuteronomium 20:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Die leiers moet vir die volk sê: ‘Wie het 'n huis gebou en dit nog nie betrek nie? Hy moet teruggaan huis toe sodat hy nie in die oorlog omkom en 'n ander sy huis betrek nie.

Deuteronomium 20

Deuteronomium 20:2-13