Deuteronomium 20:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy moet vir hulle sê: ‘Luister, Israel! Julle staan nou gereed om teen julle vyande te veg. Moenie bewe nie, moenie bang wees nie, moenie vreesbevange word nie, moenie vir hulle skrik nie.

Deuteronomium 20

Deuteronomium 20:1-12