Deuteronomium 20:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dit moet jy doen met al die stede wat baie ver van jou af is, met die stede wat nie aan hierdie nasies hier by jou behoort nie.

Deuteronomium 20

Deuteronomium 20:11-18