Deuteronomium 2:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Ons het toe verbygetrek by ons broers, die nageslag van Esau wat in Seïr woon, en ons het uit die Woestynpad weggedraai by Elat en Esjon-Geber en met die pad na die Moabwoestyn toe verbygetrek.

Deuteronomium 2

Deuteronomium 2:1-12