Deuteronomium 2:34 Afrikaans 1983 (AFR83)

In daardie tyd het ons al sy stede verower en verwoes. Van hulle mans, vrouens en kinders het ons niemand laat vrykom nie.

Deuteronomium 2

Deuteronomium 2:31-37