Deuteronomium 2:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Emiete het voorheen in die gebied gewoon. Hulle was 'n groot en sterk volk. Net soos die Enakiete was hulle groot mense.

Deuteronomium 2

Deuteronomium 2:2-19