Deuteronomium 2:1-2 Afrikaans 1983 (AFR83)

1. “Later het ons die woestyn ingetrek, al met die Rietseepad soos die Here my beveel het. Dit het ons lank gevat om óm Seïrberg te trek.

2. Toe het die Here vir my gesê:

Deuteronomium 2