Deuteronomium 18:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Here het 'n afsku van elkeen wat hierdie soort ding doen. Trouens, dit is juis oor die afskuwelike praktyke van die Kanaäniete dat die Here jou God hulle in jou belang gaan verdryf.

Deuteronomium 18

Deuteronomium 18:9-15