Deuteronomium 18:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daar mag nie iemand by jou wees wat sy seun of dogter as offer laat verbrand nie. Daar mag nie 'n besweerder by jou wees nie en ook nie 'n towenaar of iemand wat voortekens lees of 'n goëlaar

Deuteronomium 18

Deuteronomium 18:9-14