Deuteronomium 17:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Dit kan gebeur dat 'n saak voor jou gebring word wat vir jou te moeilik is: oor bloedvergieting of oor 'n hofuitspraak of oor aanranding. Dan moet jy na die plek toe gaan wat die Here jou God vir Hom sal uitkies.

Deuteronomium 17

Deuteronomium 17:1-10