Deuteronomium 17:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Wanneer hy as koning oor sy ryk regeer, moet hy vir hom 'n afskrif van hierdie wet maak. Hiervoor moet hy die eksemplaar van die Levitiese priesters gebruik.

Deuteronomium 17

Deuteronomium 17:10-20