Deuteronomium 16:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jy mag dit net bring in die plek wat die Here jou God sal kies om sy Naam daar te laat woon. Daar moet jy die paasoffer bring in die aand, teen sononder, want julle het in die aand uit Egipte uit weggetrek.

Deuteronomium 16

Deuteronomium 16:2-13