Deuteronomium 16:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jy mag nie brood met suurdeeg in eet nie, maar sewe dae lank moet jy ongesuurde brood eet. Dit is brood wat herinner aan jou swaarkry, en jy moet jou lewe lank dink aan die dag waarop jy uit Egipte weg is: hoe jy haastig daar weg is.

Deuteronomium 16

Deuteronomium 16:1-13