Deuteronomium 16:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

In die plek wat die Here jou God sal kies, moet jy sewe dae lank tot sy eer feesvier, omdat die Here jou God jou met 'n goeie oes geseën het en alles wat jy aangepak het, voorspoedig gemaak het. Daarom moet jy bly wees.

Deuteronomium 16

Deuteronomium 16:5-22