Deuteronomium 16:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Onthou die maand Abib en vier die paasfees tot eer van die Here jou God. Dit was 'n nag in die maand Abib dat die Here jou God jou uit Egipte laat trek het.

Deuteronomium 16

Deuteronomium 16:1-8