Deuteronomium 15:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

“As daar in een van die dorpe in die land wat die Here jou God aan jou gee, 'n arme is, 'n mede-Israeliet, moet jy nie hard en suinig wees teenoor so 'n broer van jou wat arm is nie.

Deuteronomium 15

Deuteronomium 15:1-17