Deuteronomium 15:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Gee hom 'n behoorlike deel van jou kleinvee, van die graan op jou dorsvloer en van jou parskuip. Van alles waarin die Here jou God jou voorspoedig gemaak het, moet jy vir hom gee.

Deuteronomium 15

Deuteronomium 15:8-15