Deuteronomium 15:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Wanneer 'n mede-Israeliet, 'n Hebreër soos jy, 'n man of 'n vrou, aan jou verkoop word, en hy werk ses jaar vir jou, moet jy hom in die sewende jaar vrylaat.

Deuteronomium 15

Deuteronomium 15:8-18