Deuteronomium 15:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Gee vryelik aan jou broer wat arm is, en moenie sleg voel omdat jy vir hom gegee het nie, want juis omdat jy vir hom gee, sal die Here jou God jou voorspoedig maak in alles wat jy doen en aanpak.

Deuteronomium 15

Deuteronomium 15:9-16