Deuteronomium 14:26 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daar moet jy met die geld koop net wat jy wil: bees, skaap, wyn, bier, of enigiets anders wat jy wil hê. Dan moet jy en jou familie dit daar in die teenwoordigheid van die Here jou God eet en bly wees.

Deuteronomium 14

Deuteronomium 14:19-29