Deuteronomium 14:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Julle mag nie 'n dier wat gevrek het, eet nie. Gee dit vir die vreemdeling wat by julle bly, en hy kan dit eet, of verkoop dit aan 'n uitlander. Julle is 'n gewyde volk, julle behoort aan die Here julle God.“Julle mag nie 'n boklam in sy ma se melk kook nie.”

Deuteronomium 14

Deuteronomium 14:17-29