Deuteronomium 14:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Julle is 'n volk wat aan die Here julle God gewy is. Hy het julle uit al die volke op die aarde uitgekies om sy eiendomsvolk te wees.

Deuteronomium 14

Deuteronomium 14:1-5