Deuteronomium 14:13-20 Afrikaans 1983 (AFR83)

13. swartaasvoëls, valke en al die roofvoëlsoorte;

14. al die kraaisoorte;

15. volstruise, nagvalke, seemeeue en alle soorte roofvoëls;

16. uile, ibisse en flaminke;

17. pelikane, swane en visvangers;

18. ooievaars en al die reiersoorte; hoep-hoepe en vlermuise.

19. “Alle insekte wat vlerke het, is vir julle onrein. Hulle mag nie geëet word nie.

20. Julle mag net rein voëls eet.

Deuteronomium 14