Deuteronomium 13:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jy moet alles in die stad op die stadsplein bymekaarmaak en saam met die stad geheel en al verbrand as 'n offer aan die Here jou God. Die stad moet vir altyd 'n puinhoop bly. Dit mag nie weer herbou word nie.

Deuteronomium 13

Deuteronomium 13:6-17