Deuteronomium 13:12-13 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Wanneer jy hoor dat kwaadstokers gekom het in een van die stede wat die Here jou God vir jou sal gee om in te woon, en hulle sy inwoners verlei het deur hulle aan te spoor om vreemde gode te dien waarvan julle nie geweet het nie,

Deuteronomium 13

Deuteronomium 13:3-18